Eric Clapton | |
---|---|
Eric Clapton (2023) | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Eric Patrick Clapton |
Ook bekend as | Slowhand |
Gebore | 30 Maart 1945 Ripley, Surrey |
Genres | Blues |
Beroep(e) | Musikant |
Instrumente | Kitaar |
Jare aktief | 1963 – hede |
Webwerf | ericclapton.com |
Eric Patrick Clapton (* 30 Maart 1945) is 'n Britse kitaarspeler en sanger, ook genoem slowhand of, gedurende die 1960's, god. Hy het in die 1960's as 'n blues-musikant gewild geword en talle albums opgeneem. Van sy bekendste treffers sluit in "Layla" en "I Shot the Sheriff".[1]